riversmall

"Die brug op ons plaas" - 3d kuns deur Nanette Tredoux. Geskep met die Vue rekenaarprogram.

"The bridge on our farm" 3d art by Nanette Tredoux. Created with the Vue software.

Ek is Nanette Tredoux. Hierdie is my persoonlike webwerf.

Ek is kreatief. Skeppende werk gee betekenis aan my lewe.

Ek skryf musiek, veral kunsliedere, dikwels toonsettings wan gedigte deur ander mense. Ek skryf ook my eie lirieke van tyd tot tyd.

Die Afrikaanse taal en letterkunde is na aan my hart, maar ek is tweetalig, en daarom het hierdie webwerf 'n Engelse sowel as 'n Afrikaanse keuselys, om besoekers wat nie Afrikaans magtig is nie, te akkommodeer..

Ek sing. Dis belangrik vir my om die musiek te sing wat ek geskryf het, Wie anders sal dit doen?

Ek hou van kuns en ek hou van rekenaars. Baie van my visuele kunswerke gebruik drie-dimensionele rekenaartegnologie.

Ek deel my werkswyses en inligting oor die tegnologie wat ek gebruik.

I am Nanette Tredoux. This is my personal website.

I am creative. Creating gives meaning to my life.

I write music, especially art songs, and often these are based on poetry written by others.I also write my own lyrics from time to time, in both Afrikaans and English.

I care deeply about the Afrikaans language and literature, but I am bilingual and therefore the site menu has both English and Afrikaans sections, to accommodate visitors who do not understand Afrikaans.

I sing. It is important for me to sing the music I have written. Who else will do it? I am hopeful.

I love art and I love computers. Much of my visual artwork uses three-dimensional computer technology.

I share my methods and information about the technology I use.

 

Coronavirus information/Koronavirus inligting

Click here to go to the Health Department's information page/ Klik hier om na die Departement van Gesondheid se inligtingsblad te gaan.

 

 

Breadcrumbs